Ons Tuis - Johannesburg
Client Nederduitsch Hervormde Kerk (Netherdutch Reformed Church of Africa) Built: 1970 Type: Retirement Home Architect: Taljaard Carter Building contractor: J. J. Gräbe Location: Observatory Ave, Johannesburg. Status: Unknown Also see: Ons Tuis Elderly Care Homes " Die hoeksteenlegging van die nuwe Ons Tuis, Observatoryweg, Johannesburg, was `n andersoortige gebeurtenis — eintlik 'n hoeksteenonthulling — aangesien die ligging van die grond 'n hoeksteenlegging tydens die boubedrywighede onmoontlik gemaak het. Hierdie praggebou, wat huisvesting aan 115 inwoners bied, met argitekte Mnre. Taljaard en Carter, en bou-aannemer mnr. J. J. Gräbe is al feitlik voltooi — 60 bejaardes onder die bekwame sorg van Matrone Botha en haar personeel het alreeds intrek geneem — toe op Saterdag 16 Mei 1970 om 10.00 vm. die onthullingsplegtigheid deur mev. Betsie Verwoerd, Ere-Presidente van Ons Tuis, waargeneem is. " (1970) Sources Herbst, R. (1970) 'n Nuwe Mylpaal uit Ons Tu...